Korpus: afr_newscrawl_2011_30K

Weitere Korpora

4.1.4 Sentences of fixed length III

Sentences of length 100

Declarative sentences
Sentence
Ons beplan ook om van die huise te verf en om beleggers te lok om ’n winkelsentrum daar op te rig.
Maak sekere hy verskaf al die koste (syne, tussenganger, aktekantoor en SARS) en nie net sy eie nie.
Die man wat in ongeloof na Mbaeva se akrobatiese vangwerk moes staar, was Ramblers se Martin Emilio.
Ons voertuie word klaar op daai pad, en die reën is al weer op pad en die brug is nog nie daar nie.
Vleksiekte in Suid-Afrika is ‘n aanmeldbare siekte in terme van Dieresiektes Wet, Wet 35 van 1984.
“Die komitee het vanjaar uitnodigings na elke skool gestuur om ’n tema vir die Koperfees te gee.
Om nie eens van die feit te praat dat die RDP met voormalige onderdrukkers saamsmelt nie,” het dr.
Die hoogtepunt van die byeenkoms was die "Shoto- Cup"-kompetisie waar Namibië ook goud verower het.
“Ons het môre (vandag) die samesprekinge met die regsverteenwoordigers om die saak te finaliseer.
Melding is gemaak van sneeuneerslae wat in die omgewing van Karasburg voorgekom het en kapok by Aus.
Exclamatory sentences
Sentence
Hy het nog nie een keer die telefoon opgetel en terugvoering gegee oor wat daar aan die gang is nie!
Interrogative sentences
Sentence
Primêre Skool Sonop, Mariental se skoonmakers wat as sekretaresses optree: Wat is daarmee verkeerd?
Ingestuur deur Janbez op 3 Oktober, 2008 - 23:43 Wat is die beste: Karkasmeel of beenmeel vir perde?
Peter Iilonga se parlementêre waarnemings dat osse voor onafhanklikheid so groot soos olifante was?
” “Die vraag is, gaan julle afstand doen van Louis Trichardt se beeld en die pragtige skilderye?
Ingestuur deur Janbez op 22 Mei, 2007 - 05:10 Kan perdevullens van 2 maande oud ook stywesiekte kry?
Maar het die opoffering van so baie vrywilligers ‘n verskil gemaak in die dorp se misdaadsituasie?
Gaan mense deesdae, danksy e-pos, teksboodskappe en Facebook, nie meer slordig met taal te werk nie?
111 msec needed at 2018-01-30 14:19